28 Sep 2012 PRODUK SOEK (SEARCH) vir spesifieke skool items (s    
  www.skoolwinkel.co.za  
  Klik op PRODUKTE, >> gebruik SKOOLNAAM / afkorting , waar items spesiaal vir daardie skool vervaardig word.

# ONE klere vir algemen gebruik buite skoolverband, isd opsioneel.
Bv. POLSKORT-NAVY-ONE-5

# Dit sluit bv. algemeen bruikbare items, soos swart sweetpakbroeke en navy broeke of rompies, of skorte uit.

Voorbeelde: - geen spasies, enkelvoud naam
AHS-S (affies small)
AVW-12 (Wouwtjies 12-13 jaar)
AVW-28 (Wouwtjies grootte 28, bv. truie)
OSIE-7 (Osies 7-8 jaar);
OSIE-2XL (OSIES-2XL)
MONNIE-4 (Monnie 4-5 jaar)

1) "AVW-", vir Laerskool Anton van Wouw
2) "OSIE-"; vir Laerskool Pretoria Oos
3) "AHS-", vir Afrikaanse Hoor Seunsskool
4) "VILLI-" vir Villieria Laerskool
5) "BL/MONNIE" vir BLINKOOG MONNIES, Pre-primer by MONUMENTPARK LAERSKOOL
6) "QUIN" vir Harlequin Rugbyklub
7) "NCH" vir Northcliff High School
 
 
 
    21 Jul 2012 ONE CLOTHING    
  www.oneclothing.co.za  
  KLEDINGSTUKKE word volgens drie primere afmetings in cm, ingedeel in KINDER groottes (in elke chronologiese ouderdom vanaf 2-3; dan 3/4; 4/5; 5/6; 6/7; 7/8; 8/9; 9/10;10/11;11/12;12/13;13/14; en soms 14/15 jaar.
VOLWASSE GROOTTES, sluit in S; M; L; XL; 2XL; 3XL; 4XL; 5XL

1) BORSMAAT (nippellyn), wanneer persoon diep asem inhaal)
2) MIDDELMAAT (naeltjie lyn), wanneer persoon gemaklik staan.
3) HEUPMAAT (sitvlak lyn), oor die breedste deel van die sitvlak.
 
 
 
    21 Jul 2012 Passings, Aankope, en afsprake    
  www.skoolwinkel.co.za  
  Adri Brooks 0826019161 sal aan u 'n waybill nommer stuur, om u pakkie op te sppor / te volg op
www.fastway.co.za, of
www.thecourierguy.co.za

FASTWAY / THE COURIER GUY
# Kostes is vir u eie rekening, teen R50 per pakkie, oornag, in Pretoria, en R80 per pakkie in JHB & Midrand.

## Bevestig aflewering slegs by fisies adres, nie posbusse nie.

KOLLEKSIE (414 Clark straat Waterkloof )
1) U kan gerus op weeksdae, tussen 7H00 en 18h00 u betaalde, verpakte bestelling oplaai.

2) Saterdae vanaf 6h00 tot 10h00, (reel asb vooraf)

U is welkom om "ongebruikte, en ongemerkte klere" om te ruil vir groter of kleiner.

Maak asb met Adri Brooks, persoonlik 'n afspraak per whatsapp na 0826019161.
 
 
 
    28 Sep 1842 Afkortings en kodes, en beskrywings van items:    
  www.skoolwinkel.co.za  
  'n KERN-woord (selfstandige naamwoord, of beskrywende naamwoord, of grootte, met spesifieke karakters, bv. "7/8" , of "medium" kan gebruik word om items op te spoor, bv.

GOLF
HEMP
SKORT
SHORT
SWEATER
BAADJIE,
FLEECE
DRIMAC
SWEMPET
HANDOEK
TRUI
KOUSE
SAK

SHIRT = alle hemde (bv. skool uniform kortmou hemp / langmou hemp)
1) GLADNECK = oopvou kraag van kortmou hemp
2) BUTT-SHIRT = langmou hemde wat tot by keel toeknoop, om met das te dra


GOLF = alle Golf hempies
1) CRICGOLF = Cricket golf shirt
2) KINGOLF = Kinetika Golf hemp

SPLB = sweetpak langbroek
1) KINSPLB = Kinetika sweretpak langbroek

SPB = Sweetpakbaadjie
1) ZSWE = Alle sweaters / Warm-up tops
2) KINZSWE = Kinetika zip sweater

SKORT = Alle skorts
1) PL-POLSKORT = pleated polyester skort
2) SL-POLSKORT = slit polyerster skort

CRIC = alle krieket items
1) CRICTRO = Criucket trousers
2) CRICSWE = Cricket sweater
3) CRICPULL = Cricket pullover

U kan woorde wat geassosieer word as enkel woord intik, Bv.
RUGBY
HOKKIE
SPORT
KRIEKET

U kan items in kategorie soek, soos bv.
KINETIKA
UNIFORM
TEAMWEAR
BEVERAGES

Die kleur van 'n item kan gebruik word om items te onderskei.

SKY = LIG BLOU / SKY BLUE
ROYAL = ROYAL BLOU / KONINGSBLOU
GREY = GRYS / GREY
WHITE = WIT / WHITE
NAVY = DONKER BLOU / NAVY
ORANGE = ORANJE / ORANGE
OWHI = AF-WIT / OFF WHITE
TURQ = TURQUISE
NAVY/SKY = NAVY & SKY panels (WOUWTJES golfers & sweater;)
TURQ/NAVY = TURQUOISE & NAVY panels (BLINKOOG MONNIES Golf & Sweater)

Alle kodes is gekoppel aan die
1. BESKRYWING
2. KLEUR
3. SKOOL / "BRAND"
4. GROOTTE (SIZE)

Bv.
KINSPB-NAVY/SKY-AVW-7/8 >> sweetpak baadjie, navy, vir WOUWTJIES, age 7-8

KINSPLB-BLACK-OSIE-13/14 >> sweetpaklangbroek, swart, vir OSIES, age13-14

POLVEST-ORANGE-OSIE-12/13 >> polyester vest, orange, vir OSIES, age 12-13

CRICSWE-WHITE-AVW-L >> cricket sweater, wit vir WOUWTJIES

GOLF-TURQ/NAVY-MONNIE-6/7 >> golf hempie, turquoise met navy panels, vir Blinking Monnies, age 6/7